historiese racing bug

Give details and pictures of your ACVW projects here.
Post Reply
scarface
Drip
Posts: 4
Joined: Thu Apr 02, 2009 11:36 pm
What model do you have?: 1970
Location: parow capetown

historiese racing bug

Post by scarface »

is daar imand wat ,a paar pointers
kan gee en miskien a paar pic`s
hoe die ou kewers wat op die baan gejaag het
gelyk het in die ou dae
soek a bietjie idees
wil dit klassiek en volkswagen hou
watter soort instrumente in daardie dae gebruik is( olie ,water ,temp ens......)
soek op die stadeum geen enjin mods net bak werk
en binne voertuig ook
en hoe het die eerst "poll cages" gelyk
watter soort sit plekke is daar gebruik
watter kleur die kewers gepuit was
hoop daar is imand wat bietjie lig op die onderwerp kan sit
dakie


Chris
ACVWSA Junkie
Posts: 11732
Joined: Sun Jun 10, 2007 11:02 pm
What model do you have?: Beach Buggy
Location: Port Elizabeth
Been thanked: 1 time

Re: historiese racing bug

Post by Chris »

Welcome Scarface.

The right person to speak to would be 4agedub.
Damn,I'm good!
Beach Buggy (Running and now Aircooled!)
VW TDi DC
Jetta V TDi
User avatar
4agedub
Exhaust Pipe
Posts: 1613
Joined: Mon Sep 19, 2005 11:36 am
What model do you have?: Bug 1970,1972, 1974
Location: Centurion
Has thanked: 4 times
Been thanked: 13 times
Contact:

Re: historiese racing bug

Post by 4agedub »

Daar was nie baie body modifikasies nie. Hulle was relatief standaard. Geen bumpers nie. Die roll cages was baie dieselfde as wat one deesdae het.

Wiel gewys, 14" beetle staal wiele wat breer gemaak was. Sal more kyk of ek nie dalk 'n paar prentjie het nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
VW Beetle 1303 - 2165cc Turbo
VW Beetle 1971 2332cc
VW Beetle 1969 - 2666cc Turbo
VW Beetle 1974 - 1600
scarface
Drip
Posts: 4
Joined: Thu Apr 02, 2009 11:36 pm
What model do you have?: 1970
Location: parow capetown

Re: historiese racing bug

Post by scarface »

BAIE DANKIE
stel so its voor mattblack met 2 groot gt strepe oor die kar
bree staal wiele 225 lae profiel bande
8 punt roll cage uit its soos stainles steel
alles binne die kar uit matte ens......
trapplaat (alu.) in die deure
sal so its wettig wees op sa paaie
meeste van die materiaal het ek alklaar bymekaar gemaak
al wat nou nog skort is tyd
Post Reply