I received the following PM from a fellow forum member late last night:
I was asked to repost it for his friends on here. I do not know anything more than that.hi eben, stephen coetzee, the guy you know as dubster was shot and killed at his home in amanzimtoti this evening.
Dubster joined us at the end of 2007 and was an active and valued member until yesterday.
PROFILE
https://www.facebook.com/people/Stephen ... 1138240344
What happened:
http://www.looklocal.co.za/looklocal/co ... ack-victim
https://www.facebook.com/toti.crime
RIP dubster and our thoughts with your friends and family.Lynette Du Preez
Hai Eben,
Ek wil net se baie baie dankie vir al die ondersteuning wat ek van die 'site' ontvang. Ek het toevallig op acvwsa se site gegaan, en al die boodskappe gesien. Ek was ook baie dankbaar oor die herdenking wat hy ontvang het deur sy foto op te sit. Ek weet hy was verskriklik lief vir die site en was daagliks daarop.
Ek wil net asb vra dat j die REGTE weergawe oor Vrydagaand op die site sal plaas, ek sien daar is redelik uit proporsie uitgeblaas.
Daar was 5 mans wat by sy pa se erf ingestapmhet, waarvan een n vuurwapen gehad het. 1 van hulle het na die garage toe geloop, waar stephen (Dubster), sy pa en sy beste vriend aan my kar gewerk het, die man het hul 'point' blank met die geweer gehou en gese hul moet shhh, en nie beweeg ni. Ongelukkig het sy pa gepaniek, toe 2 ander by die huis in begin stap het, waar sy pa se meisie, haar dogtertjie en Stephen (Dubster) se jonger broer was. Hy het die man met die geweer gegooi met n torc wrench, en toe bgin die man hardloop. Sy pa het agterna gevolg nadat Stephen vir hom gese het hy moenie. Stephen kon nie sy pa alleen laat gaan nie, oor hy geskree het hulle gaan sy pa skiet. Soos hulle die 5mans probeer keer het, het 1man Stephen point blank deur sy wang geskiet. Stephen was teen 19h30 reeds oorlede agv die bullet wat sy brein stam getref het.
Ek voel dt is net regverdig teenoor S dat die mense van acvwsa die regte storie weet.
You will me missed.




http://www.aircooledvwsa.co.za/viewtopi ... 77#p234977
1974 1300tp type 1
kart kraft 1717cc buggy
''BLOOD AND TEARS WILL FLOW FOR ACVW'S,FOR LIFE''





