Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Disable your ad blocker to continue using our website.
Got an interesting email this morning from the UK:
i see forum members are offering rare vehicles for sale on the samba..it seems money talks and bullshit walks. Obviously marketed for the export market. Good luck i say but i find it ironic.
s
Ek ken jou nie, hoe kan jy sulke aantygings van my maak. Jy maak sommer dat ek my show miss vanaand so ontsteld is ek.
WAAR sou ek nou ooit iets met die uitvoer van beetles te doen hê ??
N
Ek ken jou nie, hoe kan jy sulke aantygings van my maak. Jy maak sommer dat ek my show miss vanaand so ontsteld is ek.
WAAR sou ek nou ooit iets met die uitvoer van beetles te doen hê ??
N
Ron en Gill, Baie snaaks.
Didi, 'n Beetle outing klink nogal interresant, het julle foto's van so iets?
Toemaar pine, ek het darem 'n sin vir humor, alles vergewe.
Hitler (wat 'n naam!)
as jy so mooi vra, hoe kan ek nou nee sê. Gesing op die wysie van ag man dis lekker in die army.
Een aand, in 'n tuin in Pretoria
Staan 'n klomp volksies tesaam.
Die manne vergelyk hulle Sprint Stars
en wens ovals was nie so skaars.
Ou Pine, hy ry in sy buggy,
beledig my elke twe-eede "post".
Maar ek vang hom vir 'n slappe.
Want Nataniel is toe altyd ek...
Ag man, 'n practical joke is altyd lekker.
Dit laat al die me-embers raai.
en ek doen dit nie gereeld nie,
want ek is bang die hare sal waai. (soos met exporters)
Dit bly nogal snaaks wat dink julle,
totdat die mense onraad bemerk.
Ek belowe ek sal nie gou weer nie.
Dis Karmakoma wat jou gal bewerk!
although 'n suspect he has checked my email address being an Admin - which would be cheating pine!!!!
I thought I should better stop this now as well, before it gets out of hand, and Pine, dont even think about it. You have to admit, you left yourself wide open with that Nataniel remark!