Page 2 of 2

Re: HY'S OP PAD/ NEE HY'S HIER, GAAN HY BLY?

Posted: Mon Sep 23, 2013 8:40 pm
by piesang
Wel hier is hy, in my erf.

Nog nie seker oor die papiere nie, sal more die nommers soek en dan in die week verkeers dep toe gaan om te kyk of hy my kan help. Gelukig het die werkswinkel bestuurder van die plaas gesĂȘ ek kan maar eers wag met betaal en as ek nie reg kom met die papiere moet ek net laat weet dan kom sleep hy hom weg, scrap toe :cry: :cry: :cry: :cry: so kom ons bid dat ek regkom met die papiere

Image

en hier is 'n goeie foto van die Kestrel plaat
Image

Daar gaan nogal bie meer werk aan hom wees as oorspronklik gereken.
1. geen, maar geen remme
2. geen handrem soos in geen hefboom binne om opte trek.
3. spring uit rat
4. gekyk een ratkas mounting kapoet, dalk die oorsaak van uit rat spring.
5. kappie is ook op twee plekke erg gekraak
6. petrol prop se sleutel weg.
7. nie 'n battery in nie, soo kon nie kyk of sy elektries reg is nie, sien daar is 'n paar los drade wat rinds hang.
8. het hom ook nog nieprobeer staart nie, so ons hoop dis reg.

gelukig is sy pan sonder roes, moes so paar jaar terug met nuwe plaat vervang gewees het.
gesien dis 'n single port engin maar weet nog nie of die 1600/1300 of wat ookal is nie.

Re: HY'S OP PAD

Posted: Tue Sep 24, 2013 1:12 pm
by piesang
hitlers revenge wrote:Kyk op die "tunnel" waar dit vyer raak. Waar die agter sit plekke so gewees het. Net voor die "cover" van die gear linkage. Daar moet n nommer wees.
Is dit waar jy bedoel 'n nommer moet wees. Kry niks daar nie.
Image

Re: HY'S OP PAD

Posted: Tue Sep 24, 2013 1:39 pm
by dixtoy
My 76 het ook nie n nommer op die pan nie het al oral gesoek, hy het net die plaatjie by die spaarwiel

Re: HY'S OP PAD

Posted: Tue Sep 24, 2013 2:10 pm
by riaanj
My SUPER het ook nie n nommer daar nie..

Re: HY'S OP PAD

Posted: Tue Sep 24, 2013 2:49 pm
by retrovan
In the 70's they stopped stamping the number on the body, till the International Vin # system was introduced, when they once more stamped the number into the body.
That is why you will not find a number on a Fleetline or Brazilia bus either.

Herman

Re: HY'S OP PAD

Posted: Tue Sep 24, 2013 2:57 pm
by buggyfan
piesang wrote:
hitlers revenge wrote:Kyk op die "tunnel" waar dit vyer raak. Waar die agter sit plekke so gewees het. Net voor die "cover" van die gear linkage. Daar moet n nommer wees.
Is dit waar jy bedoel 'n nommer moet wees. Kry niks daar nie.
Image
maak hom meer deeglik skoon met n draad borsel nader aan die gtoot plaat wat daar vasgeskroef is

Re: HY'S OP PAD

Posted: Tue Sep 24, 2013 4:40 pm
by @ndy
Nie alle beetle panne het nommers daar nie my beetles het ook nie nommers daar nie.

Re: HY'S OP PAD

Posted: Tue Sep 24, 2013 4:46 pm
by piesang
buggyfan wrote: maak hom meer deeglik skoon met n draad borsel nader aan die gtoot plaat wat daar vasgeskroef is
ek het die plaatjie sommer af gehaal en daai deel blink skoon gemaak.....NIKS :x

Re: HY'S OP PAD

Posted: Tue Sep 24, 2013 10:15 pm
by piesang
Pine wrote:Nie seker oor die antwoorde op jou vrae oor die canopy nie, maar kliek hier
:arrow: http://www.thesamba.com/vw/forum/album_ ... ts=summary vir 'n klompie Kestrel pics.

Ek sal nogal nie omgee om eendag 'n replica van so 'n AA Diensbuggy te bou nie -

Image

(Thanks Merlin for pic :hangloose: )
Pine my skoonpa se eerste opmerking toe hy gister die nuweling op die wef sien " die AA het van hul gery"