Page 3 of 3
Re: Datsun 1200 enjin in buggie
Posted: Mon Apr 02, 2012 9:20 pm
by didi
So, how is oom Jaap doing?
Re: Datsun 1200 enjin in buggie
Posted: Mon Apr 02, 2012 11:50 pm
by hitlers revenge
Ek dink Jaap Steen kuier nou lekker in Vlees Baai.
Re: Datsun 1200 enjin in buggie
Posted: Tue Apr 03, 2012 8:40 am
by Dawie
Dink ook "oom Jaap" is nou by die see met sy buggy. Verskil is net die buggy het nie n' propeller op sy agtersitplek nie, sy bak is nie van yster gemaak nie, en het ook nie n gietyster 1200 enjin nie...