Page 4 of 4

Re: My Puma

Posted: Tue Oct 22, 2013 9:04 am
by IMPI
Ja mr Pienaar tussen 10 uur werksdae vrouens kinners en ander ouens se projekte bly my eie maar ver agter.......
tussen die Puma deur
2 buggy onderstelle korter gemaak vir 'n sekere mnr Pienaar ook 2 enjins
een Sp2 ge respray
een 914 ge respray
een 924 herbou
my eie buggy
twee customer restorasies
een turbo 411
een fastback
superman se beetle
Die Bou van die 3 hole garage
Toy 356
die fleetline bakkie
Brown beetle
+- 30 ander enjins
Ek sou seker die Ark ook kon inpas as die geld reg was :D
Die punt is Ek wil 'n perfekte Puma he en daarom maak dit nie saak hoe lank dit vat nie hy sal wel klaar kom
Armand

Re: My Puma

Posted: Tue Oct 22, 2013 1:09 pm
by jolas
Die Fleetline bakkie, is dit joune ? Ek it gedink dit was n ou foto ? More pics and details please :D

Re: My Puma

Posted: Tue Oct 22, 2013 3:20 pm
by IMPI
Remember dit was oor die laaste tien jaar. Ek het die bakkie geruil vir my huidige 71 westy by Gerard laaste gehoor dat hy mooi ge respray is en iewers in JHB is Fig sal dalk meer weet
Armand

Re: My Puma

Posted: Fri Jun 06, 2014 12:29 pm
by vwpumagt
Hi Armand
You mentioned that you have fitted your windscreens with Polyurethane sealer. I want to do the same but I find the lip that the screen will rest on is very small. Did you extend yours or did you fit as is?
Regards
Ismail

Re: My Puma

Posted: Mon Jun 09, 2014 12:15 pm
by IMPI
Hi I used the polyurethane to fix the old rubber and fill in gaps I re used the old rubbers (you will be able to get rubber from Puma marketing. I also use it on the chrome door window frames
Armand

Re: My Puma

Posted: Mon Jun 09, 2014 2:10 pm
by vwpumagt
Thanks. I was thinking of fitting the screens to the body and leave out the rubbers. I've run poly right around my screen's rubber, water is still getting in.

Re: My Puma

Posted: Thu Jan 07, 2016 7:08 pm
by IMPI
For the new guy enjoy