Page 5 of 7

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Fri Mar 29, 2013 11:08 am
by piesang
Warwick-Lowlight wrote:Hey wat van my spares
:? :?:

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Sat Mar 30, 2013 6:25 pm
by piesang
Ok my rims is by my broer afgegee, so ek behoort dit in die week te kry en dan skoon maak om te spuit dat dit by buggy inpas :wink:

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Sat Mar 30, 2013 6:33 pm
by piesang
Ai en daar word ek gevang deur die reen, kon nog nik sspuitverf die naweek. :( :( :(

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Sat Apr 06, 2013 3:55 pm
by piesang
Kon darm die week en vandag weer werk aan die buggy.

ek het iets probeer en ek dink vir iemand wat nie ondervinding in spray het nie en ook dan met maar die goedkoopste moontlike toerusting en nie die beste van werksplek nie kom hy nog al goed.

Vanoggend eers weer bietjie toe plak werk en toe die laaste spray.

Alle tape en papier af nou kan net die glans op kom.

Image

Image

Glans is gespuit en nou net hard word dat ek kan begin met die aan mekaar sit.

Image

Image

Image

Image

Image

nou kan ek nie wag dat die wielle gedoen kan word nie en dan die bekleedsel.

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Sat Apr 06, 2013 5:41 pm
by Pine
Image

BLIKSEM! Dit lyk stunning! :hangloose:

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Sat Apr 06, 2013 7:35 pm
by piesang
Pine wrote:Image

BLIKSEM! Dit lyk stunning! :hangloose:
Dankie Pine.

Maar soos ek sĂȘ met amateur toerusting lyk die verf nie so goed soos dit moet sees nie. Moes baie sukkel met die praygun en dan ook nog baie vog wat meebring dat daar heelwat blassies en lemoenskil is wat moet uit gehaal word.

Maar ja vir 'n eerste keer van soos iets doen is ek nogal trots op my self.

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Sat Apr 06, 2013 8:31 pm
by hitlers revenge
Maar ja vir 'n eerste keer van soos iets doen is ek nogal trots op my self.
Dit waar oor dit gaan. Baie geluk met al daai harde werk.

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Sun Apr 07, 2013 6:45 am
by arnocill
Ek dink die silwer streep lyk sommer bakgat saam met die groen :10:

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Sun Apr 07, 2013 6:16 pm
by piesang
Wel dis Sondag, ek weet nie van julle ander manne nie, maar as gelowige is dit vir my rus dag. So ek het nie veel gedoen.

net die bonnet en kappie op hul plek gesit om te sien hoe dit lyk.

Image

Image

Image

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Mon Apr 08, 2013 12:20 pm
by Retro13
WOW!!! Piesang, dit lyk AWESOME!!! :10:

Watter wiele het jy gekry? Die Rostyles pas eintlik goed met daai kleur.

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Mon Apr 08, 2013 1:44 pm
by piesang
Retro13 wrote:WOW!!! Piesang, dit lyk AWESOME!!! :10:

Watter wiele het jy gekry? Die Rostyles pas eintlik goed met daai kleur.
Ek het voor wit Rostyles gehad wat kleiner gemaak is na 13" en het die 15" rims wat nou op die fotos is gekry. Nou moet ek hul sandblast en dan kom hul silwer met groen binne, as ek dit reg kry.

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Mon Apr 08, 2013 10:17 pm
by piesang
het vanaand die ligte opgesit en bedraading uitsorteer.

met die strip vir voorbereiding vir die spuit het ek gesien die pertroltenk is vol gatjies en 'n goeie een by scrapyard gekry, maar nou met die terug sit wou die vuller nie reg terug pas op nuwe tenk en moes ek 'n bracket maak en met die bracket het ek ander boute nodig om die vuller op sy plek tehou en dit moet ek nou eers kry, so die vuller is tydelik alelike boute vas en nou kan ek nie die dash terug sit voor dit nie klaar is nie.

maar hier is wat ek vanaand gedoen het, nou nie die beste van fotos nie.
Image

Image

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Tue Apr 09, 2013 12:58 pm
by Warwick-Lowlight
Granny smith green with some sparkles and a wow bliksem stripe
Good looking stuff there man
You make us Grabouw okes proud

:hangloose:

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Tue Apr 09, 2013 10:05 pm
by piesang
Ok nog net die ruite terug sit, so paar klein goedjies en buff, dan is hy reg.

Het hom vanaand gestaart en hy prrrrrrrrrrrrrrr soos 'n iets wat melk gekry het :flash: .

Al wat nog gedoen moet word is die bekleedsel, die rims laat sandblast en verf, maar ek sal eers weer 'n paar $$$$$ daarvoor moet by mekaar kry.

Tenminste behoort ek hom nou deur die toets te kan kry.

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Wed Apr 10, 2013 12:53 pm
by SouL
What fuel cap are you using and where did you get it...

nice work!