Page 6 of 7

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Wed Apr 10, 2013 10:13 pm
by piesang
ok ek moet more hom net vat dat hul vir my die ruite insit. met hom gaan ry en hy loop lekker.

sal more in die daglig 'n paar ordentlike fotos neem.


SouL wrote:What fuel cap are you using and where did you get it...

nice work!
I bought the buggy with that fuel cap on, I think it's what thy use in the marine devision.

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Thu Apr 11, 2013 12:37 pm
by piesang
ruite is in, nou wag die buff en polletoer die naweek vir my. en dan net die voor onderstel weer swart maak.

Image

Image


Image

Dan net wag vir nog $$$ om die bekleedsel en wielle te doen.

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Thu Apr 11, 2013 12:43 pm
by piesang
So kortom

VAN

Image

na

Image

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Thu Apr 11, 2013 2:00 pm
by MrHappypants
Piesang! bliksem dit lyk mooi ou! Daai tjorrie gaan uit 'pop' waneer jy die rims aansit!! Welgedaan!

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Thu Apr 11, 2013 3:33 pm
by riaanj
Wel gedaan, dit lyk mooi verby. :flash:

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Thu Apr 11, 2013 5:37 pm
by Tony Z
nicely done.
It looks smaller in the new colours - visual illusion

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Thu Apr 11, 2013 5:51 pm
by snoeckie
That looks awesome well done ! :drunks:

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Fri Apr 12, 2013 9:10 am
by hennels
Tony Z wrote:nicely done.
It looks smaller in the new colours - visual illusion
EK wou nou presies dieselfde se, het die buggytjie dan nou geshrink?

Dit lyk baie smart, hou so voort!

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Fri Apr 12, 2013 3:37 pm
by piesang
hennels wrote:
Tony Z wrote:nicely done.
It looks smaller in the new colours - visual illusion
EK wou nou presies dieselfde se, het die buggytjie dan nou geshrink?

Dit lyk baie smart, hou so voort!
:lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:
ja hy lyk nogal kleiner as jy die twee fotos vinnig kyk.

wag nou vir kwotasies op die bekleedsel, en gaan volgende week vir my 'n sandblast gun koop en begin met die wielle.

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Sun Apr 21, 2013 10:19 pm
by piesang
ek het advies nodeig asb.

My toerusting is nie van die beste nie, so ek het nie 'n mooi glade uitproduk gekry nie met die topcoat nie :oops: :oops:

Die ouens waar ek die verf by gekoop het, het gesĂȘ ek moet dit glad maak met 1500 waterpapier en vir my 'n paste gegee waar mee ek hom dan moet op-buff en dan poletoer gee.

Na ek die verf glad gemaak het met die 1500 papier was hy dof en na 'n goeie buff (buff in boor, nie met hand) en poletoer bly jy die dof sien wat die glad skuur gelos het. :cry: :cry:

Ek het die bonnet net ge-buff en poletoer en het toe wel 'n goeie glans gekry, maar nou is hy nie glad nie. :cry: :cry:

Hoe kry ek hom glad en blink :?: :?:

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Sun Apr 21, 2013 11:10 pm
by retrovan
Do not know how you did it, but you must flat it with water paper, not dry.
You must buff with a buffing machine, as most drills turn to fast and burn the paint.
You must use "Cutting Paste" to get ride of the water paper marks, then you use buffing compound with the buffing machine, before you polish the car.
All this with a buffing machine, you get a cheap on from Ardendorfs
Hope it helps

Herman

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Mon Apr 22, 2013 8:06 am
by Kaptein
Net n tip wat ek kan gee wat ek by n BMW spray-painter geleer het.

Jy weet dai ouens wat jou altyd harass by die petrol pompe met dai spray-polish wat jy jo kar mee polish.....koop dai goed....

Nadat jy nou jou verf ge-cut en buff het is daar patymal sulke swirl merke-spuit dan net die goed op en buff dit af met n lap.Dit gee die verf net dai finale glans

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Mon Apr 22, 2013 12:28 pm
by piesang
Herman my boor het 'n baie stadige spoed wat ek gebruik, ek sal net vannaand gaan seker maak wat se paste dit is wat hul vir my gegee het, maar ja ek dink ek sal maar moet belĂȘ in 'n buffmasjien. Ek het hoeka verlede week vir my 'n sandblast gun by Adendorf gekoop om met die wielle te begin en dan later die ratkas en onderstel ook skoon te maak.

Kaptein ja ek weet van daai goed en ja hul werk nogal lekker om teer van die verf af tehaal. moet net nie dat daai ouens daar by die garage of shopping mall met daai goed naby jou kar kom vir 'n demo nie. Hul gebruik nie eers water om die stof en grond af tespoel/was nie en dan maak dit 'n grinding paste wat jy verf erg karp.

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Mon Apr 22, 2013 6:44 pm
by piesang
Ja ek het water gebruik met 'n bietjie sunlight in.

Hierdie is die polishing cream wat vir my gegee is om te gebruik en ek het dit ook nat gehou soos ek gewerk het. Dis gepoletoer met Misas poletoer.
Image

en op die foto kan jy duidelik sien dat die kappie gedoen is en die bakwerk nog nie. Die kappie is dof.
Image

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Mon Apr 22, 2013 7:56 pm
by retrovan
If your paint surface is now fully flat, then I would spray a final 2 coats clear, and only polish it to a high shine.
I never flatted my Fastback after the 1st coat clear, only polish.
omo
Herman