historiese racing bug
Posted: Sun Apr 12, 2009 5:13 pm
is daar imand wat ,a paar pointers
kan gee en miskien a paar pic`s
hoe die ou kewers wat op die baan gejaag het
gelyk het in die ou dae
soek a bietjie idees
wil dit klassiek en volkswagen hou
watter soort instrumente in daardie dae gebruik is( olie ,water ,temp ens......)
soek op die stadeum geen enjin mods net bak werk
en binne voertuig ook
en hoe het die eerst "poll cages" gelyk
watter soort sit plekke is daar gebruik
watter kleur die kewers gepuit was
hoop daar is imand wat bietjie lig op die onderwerp kan sit
dakie