Page 1 of 2

22 june 2000

Posted: Mon Jun 21, 2010 6:05 pm
by IMPI
Being told by the doctor that my youngest was to be born by c section we naturally got to choose the date and as the 22nd was just proclaimed I chose that date as the birthdate of Darius Visser Botha. He is ten years old tommorrow and quite a handfull. I will really appreciate a few wishes for him. to prove there is a vw in the picture.....
Image
Armand

Re: 22 june 2000

Posted: Mon Jun 21, 2010 6:32 pm
by fig
Gelukkige verjaarsdag Darius! :10:

Re: 22 june 2000

Posted: Mon Jun 21, 2010 6:57 pm
by Chris
Lekker verjaar!

Hoop jou pa koop vir jou n Porsche! :wink:

Re: 22 june 2000

Posted: Mon Jun 21, 2010 7:25 pm
by Pine
Veels geluk, stoutgat! :lol:

Re: 22 june 2000

Posted: Mon Jun 21, 2010 7:28 pm
by ZeroAxe
Lekker verjaar ou maat, lekker verjaaaaaarrrr......
Lekker verjaar ou maat, lekker verjaaaaaarrrr!!!!!!

:drunks:


















:shock: Oops! My fout. Hy is nog 'n laaitie :? Ok dan......

Image

Re: 22 june 2000

Posted: Mon Jun 21, 2010 7:36 pm
by 69bug
Lekker verjaar, Darius!

Re: 22 june 2000

Posted: Mon Jun 21, 2010 7:56 pm
by BUGGOFF
Gelukkige verjaarsdag Darius. mag daar nog baie wees.

Re: 22 june 2000

Posted: Mon Jun 21, 2010 8:15 pm
by splitfan
Leka verjaar Darius ! Maak nie saak wat jou pa se nie hy was stouter as jy toe hy klein was !! :D

Re: 22 june 2000

Posted: Mon Jun 21, 2010 9:08 pm
by sarel.wagner
Lekker varjaar Darius, jy moet mooi kyk wat die outoppie doen ne, hou hom in toom ;)

Groetnis

Re: 22 june 2000

Posted: Mon Jun 21, 2010 9:49 pm
by Farhaad
lekker lekker Darius, maak hom grys

Re: 22 june 2000

Posted: Mon Jun 21, 2010 9:56 pm
by kts customs
Happy Birthday

Re: 22 june 2000

Posted: Mon Jun 21, 2010 11:17 pm
by karmakoma
Geluk Darius.

Laat jou pa jou al daai Porsche bestuur?

Lekker verjaaar!
:party:


lol @ splitfan

Re: 22 june 2000

Posted: Mon Jun 21, 2010 11:32 pm
by Ron&Gill
Lekker verjaar Darius, mooi kyk wat vang die ou toppie aan sodat jy ons volla's op die pad kan hou as ons nie meer kan nie... :D

Re: 22 june 2000

Posted: Tue Jun 22, 2010 7:32 am
by BARON
HA Is hier n Naas Botha konneksie want Naas se broer is ook Daruis

Geluk Daruis. Solank as wat jy jou pa help met die Volkswagens is jy n vriend van ons almal hier.
As jy n vriend van die a/c vw is ,is jy n vriend van my
Geluk Armand ,Hulle is n handvol om groot te maak maar dit is alles die moeite werd en eendag sal hy vir jou dankie se vir al die opofferinge wat jy gemaak het.

cheers Baron

en ek het gedag jy is n ou toppie

Re: 22 june 2000

Posted: Tue Jun 22, 2010 9:14 am
by renierdev
Gelukkig verjaarsdag Darius

Mag daar nog vele wees.

Kyk wat jou pa doen, want daai ondervinding kan jy nerens koop of kry in die lewe nie.

Als wat ek weet van karre het ek by my pa gesien!

Geniet die dag