1 - 2 -3 - shade!
Posted: Mon Jan 16, 2012 9:11 am
This looks like a great idea for KKK









As jy ’n afdak self kan bou en boonop vir die helfte van die prys as wat jy vir een sal betaal, hoekom nie? vra Peter Connan.
As jy jou eie uitswaai-afdak wil bou, moet jy seker wees jy het nie tien duime nie. Peter Connan se ontwerp is beslis nie ’n spoeg-en-plak-projek nie.
Wil jy ook so een bou? Lees meer in die WegRy #34 | Desember 2011 uitgawe en volg die planne hieronder:





