Page 1 of 2

Chrome rims?

Posted: Thu Jan 19, 2012 5:00 pm
by piesang
Is dit die moeite werd om die ou "rocksta" rims (as ek die regte naam het) te laat chrome en die driehoeke weer swart te maak. Indien wel waar laat ek dit doen en wat gaan dit +/- kos?

Re: Chrome rims?

Posted: Fri Jan 20, 2012 8:11 am
by RICKY-R69
piesang wrote:Is dit die moeite werd om die ou "rocksta" rims (as ek die regte naam het) te laat chrome en die driehoeke weer swart te maak. Indien wel waar laat ek dit doen en wat gaan dit +/- kos?
Jy bedoel seker Rostyles?

Re: Chrome rims?

Posted: Fri Jan 20, 2012 8:39 am
by YvaneS
lol party like a "rocksta" :hangloose:

Re: Chrome rims?

Posted: Fri Jan 20, 2012 8:59 am
by riaanj
Dit is beslis die moeite werd, waar jy dit kan doen is n ander storie, ek wil die normale steelies two tone swart en chrome doen en dis n mission en n half, ek sal die rims moet laat split vir dit.. maar die eind resultaat is flippen stunning!
rostyle.jpg

Re: Chrome rims?

Posted: Fri Jan 20, 2012 9:41 am
by piesang
YvaneS wrote:lol party like a "rocksta" :hangloose:
:lol: :lol: :lol: :lol: :lol:

Ek het nou net op een van die ander manne se pos gelees hy praat van rostyles en dit gaan google en wou gou dit hier kom regstel, maar julle was te gou vir my :oops: :oops: :oops:

Ja ek dink ook dit lyk uitstekend, het so paar destyd op my Datsun gehad, maar was net silwer en swart. Ek sal graag die chrome en swart wil hê vir die buggy.

Maar is daar iemand in die Kaap wat die wiele vir my sal kan chrome en dan 'n goeie job doen?

Re: Chrome rims?

Posted: Fri Jan 20, 2012 11:10 am
by JonnoDub
Wot that looks insane! I think I'm going to have to copy you there Banana !

Re: Chrome rims?

Posted: Fri Jan 20, 2012 11:30 am
by piesang
Ek het H & R Chrome Plating Parow gebel en die dame het my mee gedeel dat dit nie 'n goeie ding is om rims te laat chrome nie, maar sy het nie gesê hoekom nie. :cry: :cry:

So ek sal dit maar spry.

Re: Chrome rims?

Posted: Fri Jan 20, 2012 12:29 pm
by Goosebeak
Ok, ek hoor jou - maar weet ENIGIEMAND hoekom dit nie 'n goeie idee sal wees om wiele te laat kroom nie?

Re: Chrome rims?

Posted: Fri Jan 20, 2012 1:55 pm
by JonnoDub
Anybody know why this is not a good idea?

Re: Chrome rims?

Posted: Fri Jan 20, 2012 2:14 pm
by splitfan
I dont know any reason why , the rims on the wife's speedster is chromed and dont have any issues with it.

Re: Chrome rims?

Posted: Fri Jan 20, 2012 2:46 pm
by boxerulez
Because it is labour intesive and they probably do a crappy job so they decided to rather discourage individuals (who will probably end up unhappy with it) than up their standards....

Re: Chrome rims?

Posted: Fri Jan 20, 2012 4:42 pm
by hitlers revenge
PM vir Juergen Grand Slam en vra vir Es waar hulle, hulle chrome werk doen in Brackenfell.

Re: Chrome rims?

Posted: Sat Jan 21, 2012 6:45 pm
by piesang
hitlers revenge wrote:PM vir Juergen Grand Slam en vra vir Es waar hulle, hulle chrome werk doen in Brackenfell.
Dankie sodra ek uit gewerk het hoe om dit te doen sal ek.

Re: Chrome rims?

Posted: Sat Jan 21, 2012 6:52 pm
by piesang
Was vandag in Parow toe sien ek nogal 'n Ford Cortina bakkie met sulke chrome wielle.

Re: Chrome rims?

Posted: Sat Jan 21, 2012 10:46 pm
by hitlers revenge
Piesang

Soek vir een van Jurgen Grand Slam se poste. Kliek op die naam JGS en n nuwe blad sal oop maak. Op die linker kant van die blaai sal jy sien - "Sene a private message"

Kliek daar op, skryf in die titel van jou storie, dan skryf jou storie in die ondergelede blok, en dan druk "send"

As hulle vir jou antwoord sal sal jy sien n klien vensterkie sal op kom vanneer jy weer die hoof blad oop maak.

Hoop dit help.

Soutie (Snr)
HR