Page 1 of 1

stuurwiel koelom

Posted: Tue Jan 24, 2012 7:56 am
by piesang
My buggy het nie die rigtingwysers en ander aan die stuurwiel nie, as ek 'n Beetle stuurkoelom kry met alles aan om in te sit gaan hy net so pas of moet hy verander word?

Re: stuurwiel koelom

Posted: Tue Jan 24, 2012 12:21 pm
by JonnoDub
Yo Piesang as ek reg kan onthou sal jy hom n bietjie korter moet maak vir die beach buggy. Maar dit sal werk ! Of anders maak jy hom werk !

Re: stuurwiel koelom

Posted: Tue Jan 24, 2012 3:12 pm
by piesang
JonnoDub wrote:Yo Piesang as ek reg kan onthou sal jy hom n bietjie korter moet maak vir die beach buggy. Maar dit sal werk ! Of anders maak jy hom werk !
Miskien so bietjie buig om hom in te kry :lol: :lol: :lol:

Re: stuurwiel koelom

Posted: Tue Jan 24, 2012 3:17 pm
by buggyfan
piesang

laai vir ons n paar fotos van jou huidige steering column sodat ons kan sien wat het jy en hoe werk jou flickers

Re: stuurwiel koelom

Posted: Tue Jan 24, 2012 11:03 pm
by piesang
buggyfan wrote:piesang

laai vir ons n paar fotos van jou huidige steering column sodat ons kan sien wat het jy en hoe werk jou flickers
dis die eenigste foto wat ek nou van die stuur het
Image

die flikers, hooter en lig te se dim-bright werk op die oomblik als van skakelaars op die dash

Re: stuurwiel koelomhttp:

Posted: Wed Jan 25, 2012 10:03 am
by buggyfan
hier is lede in die kaap wat jou dalk sal kan help>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>
http://www.aircooledvwsa.co.za/viewtopi ... =2&t=23707