Page 1 of 1

Kernol

Posted: Wed Apr 25, 2012 8:56 pm
by Pine
From another Forum :hangloose:
Hier staan "Kernol" in lewende lywe , met Ma en 2 seuns met Oubaas se Honne , gereed vir die aksie , kompleet met kampgoed op die dakrak , visstok en dies meer . Dit was ons "4x4" van weleer , in die laat 80's , waarmee ons oneindige plesier gehad het , toe strande nog oop was vir wetsgehoorsame burgers . (1600 Beetle single port enjin) . Nou is "toe strande" die mekka vir perlemoen smokkelaars . Dit was die duineveld by Alexandria , waar ek die dinge van sandry geleer het . Ons plaas was aangrensend aan die duine . Let op , hy het net 1 lig in die middel gehad . Dit was vir my soos 'n grap om die enjin gou uit te haal om bv die koppelaar te vervang .

Re: Kernol

Posted: Thu Apr 26, 2012 7:44 am
by Golfmad
Now that are nice ! :hangloose: :lol: