Page 1 of 2
Remme
Posted: Tue May 08, 2012 10:17 pm
by piesang
My buggy het net skullik geen remme gehad nie, na ondersoek gevind die remvlooistof resawor is leeg. Ek sien nerins waar remvloeistof lek nie. So ek top toe maar op en begin met bloei van remme.
Regs voor eerste toe lings voor en skielik 'n klap geluid met die pom van rempedaal en dit gee mee.
Die boute wat die masterselinder vasbout het deur die paneel geskeur en om dat dit 'n dubbelwant is sit die bout koppe toe binne en ek kan dit nie by kom nie.
Ek moes toe met 'n ystersaag lem in die hand die boute af tesaag
Twee ure later en drieeinas op die hand waar die fiberglaas my hand geskaaf het lê die selinder toe op die werks bank en kon ek die stoppels uit haal.
Nou moet ek die bloutkoppe uit kry en nuwe bracket maak wat die selinder gaan vas hou.
Re: Remme
Posted: Tue May 08, 2012 11:43 pm
by Ron&Gill
Dis n kak ene... hoekom het jy nie die MC terug gedruk in sy moer in nie, en die boute van binne af uitgedraai nie? Anyway, jy weet daar is spacers tussen die bout en die MC, selle lengte as die dikte van die firewall. En wasters wat voorkom dat die ding so maak, foei.
Re: Remme
Posted: Wed May 09, 2012 5:54 am
by eben
O nee my F*k hoe bloet my oe nou van die eerste post lees...

Re: Remme
Posted: Wed May 09, 2012 11:23 am
by piesang
Ron&Gill wrote:Dis n kak ene... hoekom het jy nie die MC terug gedruk in sy moer in nie, en die boute van binne af uitgedraai nie? Anyway, jy weet daar is spacers tussen die bout en die MC, selle lengte as die dikte van die firewall. En wasters wat voorkom dat die ding so maak, foei.
Wel ek het hom so gekry..........
So ek sal nou sorg dat hy op die regte manier terug gesit word. Sal net eers die plaat weer netjies maak.
Re: Remme
Posted: Wed May 09, 2012 12:56 pm
by Ron&Gill
Ja nee, jy wil nie dat hy so maak as jy op spoed is nie, dit kan ongemaklik raak...
Re: Remme
Posted: Wed May 09, 2012 7:57 pm
by piesang
'n 2 hole flang bracket to bee, wat in die binnekant gaan kom waardeur die boute sal gaan wat die silender gaan vashou
Ek het 'n stuk 2mm plaat offcut gebruik.
Die rubberboot het ek geolie en toe op die plaat gesit en met geel verf gespry wat toe vir my die grote gelos het wat ek moet uitsny, het die rubberboot toe net met 'n lap skoon gevee.
die gat is geboor
en toe begin die uit haal en wyl.
Noggi klaar moes eers los vir tot naweek.
Re: Remme
Posted: Thu May 10, 2012 8:47 am
by vader
Ron&Gill wrote:Ja nee, jy wil nie dat hy so maak as jy op spoed is nie, dit kan ongemaklik raak...
Ja ongemaklik in die brook...

Re: Remme
Posted: Sat May 19, 2012 7:58 pm
by piesang
Die fange is gemaak
netjies gemaak, en om dit maklikker terug tesit het ek die selinder se boute verkeerdom in gesit en ge'lock' en moere binne gebruik.
ingesit en dit werk

Re: Remme
Posted: Sat May 19, 2012 8:30 pm
by Tony Z
Nice Job, well done!
Re: Remme
Posted: Sat May 19, 2012 10:03 pm
by retrovan
Well done.
And the pleasure of having done it your self, is even greater then the money you saved, I am sure....

Re: Remme
Posted: Sun May 20, 2012 4:02 pm
by piesang
Re: Remme
Posted: Sun May 20, 2012 4:44 pm
by Ron&Gill
Ag wat... skoolgeld...
Re: Remme
Posted: Mon May 21, 2012 7:52 am
by piesang
Ron&Gill wrote:Ag wat... skoolgeld...
Ja, so leer 'n ou

Re: Remme
Posted: Mon May 21, 2012 4:04 pm
by Hloni

Eish, I so wish this was in English as I have a brake master cylinder question!!!

Re: Remme
Posted: Mon May 21, 2012 6:04 pm
by retrovan
Hloni wrote:
Eish, I so wish this was in English as I have a brake master cylinder question!!!

Speak my Son, we WILL listen.............