Page 1 of 1

Op soek na

Posted: Fri Aug 02, 2013 5:07 pm
by piesang
Sorry ek ken nie die parte by die naam soos jul nie, maar hier is wat ek soek

Op die 34Pict/3 Carburetor. Ek soek na die bush wat in die boddy druk waardeur die buttefly se arm werk. Die Mac wat aan my Golf gewerk het se blyk baar kry jy dit nie as deel van die kit wat jy koop om die carb oor te doen nie.

Eeniga raad anders om een te laat maak.

Re: Op soek na

Posted: Sat Aug 03, 2013 12:48 pm
by splitfan
Piesang jou maccie is reg , jy sal n nuwe bush moet maak op n draaibank.

Re: Op soek na

Posted: Sun Aug 04, 2013 2:55 pm
by piesang
splitfan wrote:Piesang jou maccie is reg , jy sal n nuwe bush moet maak op n draaibank.

ok. thanks