Chrome rims?
Forum rules
If its not ACVW related, post it in Off Topic.
If its not ACVW related, post it in Off Topic.
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Chrome rims?
Is dit die moeite werd om die ou "rocksta" rims (as ek die regte naam het) te laat chrome en die driehoeke weer swart te maak. Indien wel waar laat ek dit doen en wat gaan dit +/- kos?
- RICKY-R69
- Clutch
- Posts: 658
- Joined: Thu Apr 08, 2010 1:56 pm
- What model do you have?: 76 kombi,1970 beetle
- Location: Mokopane-Limpopo
- Has thanked: 13 times
- Been thanked: 8 times
Re: Chrome rims?
Jy bedoel seker Rostyles?piesang wrote:Is dit die moeite werd om die ou "rocksta" rims (as ek die regte naam het) te laat chrome en die driehoeke weer swart te maak. Indien wel waar laat ek dit doen en wat gaan dit +/- kos?
Most men in their mid-life crisis buys Harleys. I build BEETLES!
- riaanj
- Exhaust Pipe
- Posts: 1665
- Joined: Wed Oct 06, 2010 8:17 pm
- What model do you have?: None ATM, oneday...
- Location: Germiston
- Has thanked: 6 times
- Been thanked: 41 times
Re: Chrome rims?
Dit is beslis die moeite werd, waar jy dit kan doen is n ander storie, ek wil die normale steelies two tone swart en chrome doen en dis n mission en n half, ek sal die rims moet laat split vir dit.. maar die eind resultaat is flippen stunning!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Just keep on BUGGIN'
Protect the endangered, say NO to exporting our AirCooled spares & cars..
T6 Ranger 2.2TDCi D/Cab
307E Anglia panel-van
Honda CBR600RR
Honda CBR600F4
Honda CBR1100XX SuperBlackbird
Protect the endangered, say NO to exporting our AirCooled spares & cars..
T6 Ranger 2.2TDCi D/Cab
307E Anglia panel-van
Honda CBR600RR
Honda CBR600F4
Honda CBR1100XX SuperBlackbird
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Chrome rims?
YvaneS wrote:lol party like a "rocksta"





Ek het nou net op een van die ander manne se pos gelees hy praat van rostyles en dit gaan google en wou gou dit hier kom regstel, maar julle was te gou vir my



Ja ek dink ook dit lyk uitstekend, het so paar destyd op my Datsun gehad, maar was net silwer en swart. Ek sal graag die chrome en swart wil hê vir die buggy.
Maar is daar iemand in die Kaap wat die wiele vir my sal kan chrome en dan 'n goeie job doen?
-
- Oil Seal
- Posts: 489
- Joined: Mon Oct 17, 2011 3:55 pm
- What model do you have?: '76 1600S
- Facebook: http://www.facebook.com/jonnomans
- Location: West Coast
- Has thanked: 13 times
- Been thanked: 9 times
Re: Chrome rims?
Wot that looks insane! I think I'm going to have to copy you there Banana !
Keep on rolling baby , you know what time it is !
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Chrome rims?
Ek het H & R Chrome Plating Parow gebel en die dame het my mee gedeel dat dit nie 'n goeie ding is om rims te laat chrome nie, maar sy het nie gesê hoekom nie.
So ek sal dit maar spry.


So ek sal dit maar spry.
-
- Oil Stain
- Posts: 142
- Joined: Thu Apr 21, 2011 10:09 am
- What model do you have?: Aqua, Jeep Replica
- Location: Germiston
- Has thanked: 2 times
Re: Chrome rims?
Ok, ek hoor jou - maar weet ENIGIEMAND hoekom dit nie 'n goeie idee sal wees om wiele te laat kroom nie?
-
- Oil Seal
- Posts: 489
- Joined: Mon Oct 17, 2011 3:55 pm
- What model do you have?: '76 1600S
- Facebook: http://www.facebook.com/jonnomans
- Location: West Coast
- Has thanked: 13 times
- Been thanked: 9 times
Re: Chrome rims?
Anybody know why this is not a good idea?
Keep on rolling baby , you know what time it is !
- splitfan
- Carburettor
- Posts: 1966
- Joined: Fri Jul 20, 2007 1:23 pm
- What model do you have?: 56,71,75
- Location: Port Shepstone KZN
- Has thanked: 46 times
- Been thanked: 26 times
- Contact:
Re: Chrome rims?
I dont know any reason why , the rims on the wife's speedster is chromed and dont have any issues with it.
My biggest fear is that my wife sells my cars for what i told her they cost !!
- boxerulez
- Clutch
- Posts: 698
- Joined: Wed Oct 06, 2010 5:56 pm
- What model do you have?: '71 T1 | '75 T2b Ex
- Facebook: www.facebook.com/vvzyl
- Location: East London | ZA
- Has thanked: 7 times
- Been thanked: 3 times
Re: Chrome rims?
Because it is labour intesive and they probably do a crappy job so they decided to rather discourage individuals (who will probably end up unhappy with it) than up their standards....
"I'll sleep when I'm dead!"
- hitlers revenge
- ACVWSA Junkie
- Posts: 6486
- Joined: Wed Jan 18, 2006 11:38 pm
- What model do you have?: buggy
- Location: back in the 'Fell
- Been thanked: 36 times
Re: Chrome rims?
PM vir Juergen Grand Slam en vra vir Es waar hulle, hulle chrome werk doen in Brackenfell.
Why do we celebrate the guy that invented the wheel??
Surely we must celebrate the guy tat invented the other three
Surely we must celebrate the guy tat invented the other three
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Chrome rims?
Dankie sodra ek uit gewerk het hoe om dit te doen sal ek.hitlers revenge wrote:PM vir Juergen Grand Slam en vra vir Es waar hulle, hulle chrome werk doen in Brackenfell.
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Chrome rims?
Was vandag in Parow toe sien ek nogal 'n Ford Cortina bakkie met sulke chrome wielle.
- hitlers revenge
- ACVWSA Junkie
- Posts: 6486
- Joined: Wed Jan 18, 2006 11:38 pm
- What model do you have?: buggy
- Location: back in the 'Fell
- Been thanked: 36 times
Re: Chrome rims?
Piesang
Soek vir een van Jurgen Grand Slam se poste. Kliek op die naam JGS en n nuwe blad sal oop maak. Op die linker kant van die blaai sal jy sien - "Sene a private message"
Kliek daar op, skryf in die titel van jou storie, dan skryf jou storie in die ondergelede blok, en dan druk "send"
As hulle vir jou antwoord sal sal jy sien n klien vensterkie sal op kom vanneer jy weer die hoof blad oop maak.
Hoop dit help.
Soutie (Snr)
HR
Soek vir een van Jurgen Grand Slam se poste. Kliek op die naam JGS en n nuwe blad sal oop maak. Op die linker kant van die blaai sal jy sien - "Sene a private message"
Kliek daar op, skryf in die titel van jou storie, dan skryf jou storie in die ondergelede blok, en dan druk "send"
As hulle vir jou antwoord sal sal jy sien n klien vensterkie sal op kom vanneer jy weer die hoof blad oop maak.
Hoop dit help.
Soutie (Snr)
HR
Why do we celebrate the guy that invented the wheel??
Surely we must celebrate the guy tat invented the other three
Surely we must celebrate the guy tat invented the other three