stuurwiel koelom
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
stuurwiel koelom
My buggy het nie die rigtingwysers en ander aan die stuurwiel nie, as ek 'n Beetle stuurkoelom kry met alles aan om in te sit gaan hy net so pas of moet hy verander word?
-
- Oil Seal
- Posts: 489
- Joined: Mon Oct 17, 2011 3:55 pm
- What model do you have?: '76 1600S
- Facebook: http://www.facebook.com/jonnomans
- Location: West Coast
- Has thanked: 13 times
- Been thanked: 9 times
Re: stuurwiel koelom
Yo Piesang as ek reg kan onthou sal jy hom n bietjie korter moet maak vir die beach buggy. Maar dit sal werk ! Of anders maak jy hom werk !
Keep on rolling baby , you know what time it is !
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: stuurwiel koelom
Miskien so bietjie buig om hom in te kryJonnoDub wrote:Yo Piesang as ek reg kan onthou sal jy hom n bietjie korter moet maak vir die beach buggy. Maar dit sal werk ! Of anders maak jy hom werk !



- buggyfan
- Long Block
- Posts: 2979
- Joined: Wed Mar 12, 2008 2:26 am
- What model do you have?: lwb beachbuggy
- Location: newlands,jhb
- Has thanked: 95 times
- Been thanked: 87 times
Re: stuurwiel koelom
piesang
laai vir ons n paar fotos van jou huidige steering column sodat ons kan sien wat het jy en hoe werk jou flickers
laai vir ons n paar fotos van jou huidige steering column sodat ons kan sien wat het jy en hoe werk jou flickers
http://www.aircooledvwsa.co.za/viewtopi ... tt#p269451" onclick="window.open(this.href);return false;
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: stuurwiel koelom
dis die eenigste foto wat ek nou van die stuur hetbuggyfan wrote:piesang
laai vir ons n paar fotos van jou huidige steering column sodat ons kan sien wat het jy en hoe werk jou flickers

die flikers, hooter en lig te se dim-bright werk op die oomblik als van skakelaars op die dash
- buggyfan
- Long Block
- Posts: 2979
- Joined: Wed Mar 12, 2008 2:26 am
- What model do you have?: lwb beachbuggy
- Location: newlands,jhb
- Has thanked: 95 times
- Been thanked: 87 times
Re: stuurwiel koelomhttp:
hier is lede in die kaap wat jou dalk sal kan help>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>
http://www.aircooledvwsa.co.za/viewtopi ... =2&t=23707
http://www.aircooledvwsa.co.za/viewtopi ... =2&t=23707
http://www.aircooledvwsa.co.za/viewtopi ... tt#p269451" onclick="window.open(this.href);return false;