1300 Golf masjien vir Buggy
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
1300 Golf masjien vir Buggy
Julle gaan my seker wil stennig, maar ek oorweeg om die staandaard 1600 twinport in my B-buggy te vervang met 'n 1300 Golf masjien.
Het iemand dit al gedoen?
Waar is die beste plek om 'n Golf masjien en "adaptor plate" te soek?
Het iemand dit al gedoen?
Waar is die beste plek om 'n Golf masjien en "adaptor plate" te soek?
- louisvr45
- Valve
- Posts: 1085
- Joined: Wed May 20, 2009 3:24 pm
- What model do you have?: VW SC fleetline 1600
- Location: pta
- Has thanked: 1 time
- Been thanked: 1 time
Re: 1300 Golf masjien vir Buggy
Hi wat is die rede vir die convertion? waar wou jy jou radiator gesit het?
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: 1300 Golf masjien vir Buggy
Ek wil die buggy strip en alle oordoen en dit sal die masjien ook insluit.
Ek het gevind dat by Atlantis op die duine grawe hy maklik in die sand in en gaan moeilik teen duine uit want hy loop en spin die heel pad, toe sê iemand vir my die 1600 masjien is te sterk vir lossand.
Nou het ek met die beplanning van geldsake net gewonder voor ek geld aan die masjien gaan spandeer, wat van as ek die Golf se masjien gebruik?
Verkoeler??? Daarmee stoei ek nog so bietjie. Ek het gevind dat my windskerm baie laag is (moet inmekaar sit om ordentlik te sien) so ek kyk na opsies om die windskerm te lig. Oorweeg om die "bonnet" te lig wat dan die windskerm ook gaan lig en dan behoort daar plek te wees vir die verkoeler voor.

- arnocill
- Oil Pump
- Posts: 213
- Joined: Sun Nov 20, 2011 12:53 pm
- What model do you have?: beamish buggy
- Location: Brackenfell cpt
- Has thanked: 6 times
- Been thanked: 4 times
Re: 1300 Golf masjien vir Buggy
Daar is n maklike oplossing vir teveel krag! Moenie die pedaal so diep trap
Ek stem saam met Golfmad, moenie tyd en geld mors op n 1300 masjien.
Net vir intressandheid? watse bande het jy op en wat is jou band druk in die sand?

Ek stem saam met Golfmad, moenie tyd en geld mors op n 1300 masjien.
Net vir intressandheid? watse bande het jy op en wat is jou band druk in die sand?
- arnocill
- Oil Pump
- Posts: 213
- Joined: Sun Nov 20, 2011 12:53 pm
- What model do you have?: beamish buggy
- Location: Brackenfell cpt
- Has thanked: 6 times
- Been thanked: 4 times
Re: 1300 Golf masjien vir Buggy
Ek dink die probleem is jou band druk, met daardie grote band kan jy afgaan na 0,4 of 0,3 bar vir die sand. n Band met n aggresiewe loopvlak soos n m/t werk ook gewoonlik beter in sand as n a/t of h/t. My ondervinding in die verlede is dat n beach buggy beter in sand loop met a/c masjiien, juis oor die torque wat op lae revs is.
So blaas maar n bietjie langer af volgende keer en kyk eers of dit nie help, voor jy n conversion doen wa oor jy dalk kan spyt kry later
Arno
So blaas maar n bietjie langer af volgende keer en kyk eers of dit nie help, voor jy n conversion doen wa oor jy dalk kan spyt kry later
Arno
- louisvr45
- Valve
- Posts: 1085
- Joined: Wed May 20, 2009 3:24 pm
- What model do you have?: VW SC fleetline 1600
- Location: pta
- Has thanked: 1 time
- Been thanked: 1 time
Re: 1300 Golf masjien vir Buggy
Ek stem. n 1600 a/c trek lekker vannaf 1200 opm. ek trek gereeld my fleetline s.c weg in 2de n A/c se beste torque is teen 2800arnocill wrote:... My ondervinding in die verlede is dat n beach buggy beter in sand loop met a/c masjiien, juis oor die torque wat op lae revs is.
- karmakoma
- Full-time Bug Nutter
- Posts: 4126
- Joined: Sat Mar 29, 2008 9:11 pm
- What model do you have?: 69 dual trunk coupe
- Location: Gauteng
- Has thanked: 1 time
- Been thanked: 8 times
Re: 1300 Golf masjien vir Buggy
en onthou daai 1300 golf enjin lewer in elk geval meer krag as die 1600 beetle engine.....
-
- Donor
- Posts: 750
- Joined: Thu Jul 21, 2011 4:14 pm
- What model do you have?: 61 Split
- Facebook: http://www.facebook.com/warwick.beaumont
- Location: Grabouw Westen Cape
- Has thanked: 18 times
- Been thanked: 14 times
Re: 1300 Golf masjien vir Buggy
Piesang het vir jou gese wie die MAN is en dit is net anderkant die berg 

- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: 1300 Golf masjien vir Buggy
Dis is juis na aanluiding van ons gesprek wat ek besluit het om my buggy na die dokter toe te stuur en toe net gewonder het "voor ek dit doen wat van as ek 'n oorplanting doen", maar ek gaan bly by wat nou in is, hy moet net by die dokter 'n draai maak.Warwick-Lowlight wrote:Piesang het vir jou gese wie die MAN is en dit is net anderkant die berg
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: 1300 Golf masjien vir Buggy
hy het nie padwaardigheid gemaak as gevolg van olie lek. het nuwe seal agter die flywheel in gesit maar lek nog steeds. dink die speeling op die as is teveel en dan kry ek hom nie dat hy reg idle nie. Hy sleep as jy start en terk die batery pap, staarter is oor gedoen en nuwe batery. Die remme moet aandag kry.louisvr45 wrote:Wat is fout dat hy n dokter nodig het?