Urgent Help Please

Ask and give advice here
Post Reply
FatLord
Drip
Posts: 6
Joined: Sun Nov 11, 2012 1:21 pm
What model do you have?: 1975
Has thanked: 6 times

Urgent Help Please

Post by FatLord »

Hi,

Ek het hierdie oulike 1975 VW Beetle gekoop, 2 kleur. Ek het die kar ingevat vir 'n major diens omtrent 2 weke terug maar het nou so drie dae probleme begin optel. Dit het begin toe ek van die snelweg afklim oppad huis toe, het die motor skielik so rug gegee, en toe vir 'n km of 2 "ge-splutter". Dit het toe weg gegaan, maar die volgende dag, baie naby aan my huis het dit weer gebeur by 'n stop straat en daar het die kar toe gaan staan. Ek het toe iemand gekry wat my gehelp het, en die het gesê die punte maak nie oop nie, 'n verstelling gedoen en kon weer ry. Vandag weer naby my huis het die kar gaan staan, selfde probleem. Daar was niemand om my te help nie aangesien die meeste plekke toe is. Ek het 'n vriend gevra om te kom kyk, en al die leads, coil ens. is vervang maar daar is absoluut geen spark op die coil of the punte nie.

Kan enige iemand my asb dringend help (Alberton Area) aan gesien ek nog veronderstel is om te werk en nou heeltemal staan met die motor, moedeloos. Ek is heeltemal bereid om te betaal asb.

Baie dankie,
Gert
079-966-9909
User avatar
Ron&Gill
Full-time Bug Nutter
Posts: 4054
Joined: Fri Aug 29, 2008 4:16 am
What model do you have?: Type 1, 21b, 34, 316
Location: St Lucia KZN/Cameron LA
Has thanked: 1 time
Been thanked: 21 times
Netherlands

Re: Urgent Help Please

Post by Ron&Gill »

Ek neem aan daar is 12V op jou coil, soms neuk die ontsteking slot. Kyk gerus naar jou kondenser. Die wat mens deesdae kry is maar waardeloos en hulle vrek vinnig. Normaalweg hou die ouens een in hulle kar as hulle een het wat werk en hulle vervang sleg as die een in gebruik kalf.
1964 T34 - The Razor: viewtopic.php?f=23&t=10290
1956 T2 1b - Gill's bus: viewtopic.php?f=23&t=10948
1967 T316 - viewtopic.php?f=23&t=10931 & viewtopic.php?f=23&t=15977
2000 beach buggy - viewtopic.php?f=23&t=10915
User avatar
retrovan
Donor
Donor
Posts: 8710
Joined: Mon Feb 07, 2011 8:51 pm
What model do you have?: 52T1,68FB,72Bay,75FL
Location: Eich! no, in Jefferys Bay
Has thanked: 421 times
Been thanked: 541 times
Contact:
Netherlands

Re: Urgent Help Please

Post by retrovan »

The best advice I can give you, is for you to get all your old parts back from the guy that did your service, something you should always do, and keep all the old parts, as you KNOW they work.

Then replace the old condenser.

This will get you going.

Then when you have time, you get a few condensers, and then fit them and see which works and which will not work.

Then keep all the parts in the Beetle for these kind of emergency.

Hope it helps

Herman
1952 Split Beetle 1835cc
1968 Fastback 2Lt.type4
1972 Low Light Bay Panel Van 2Lt type 4
1975 Fleetline Panel Van 1914cc
2020 MeFusco Beetle Truck 2Lt type 4
1972 FT Hahn SP 1776 cc
User avatar
Ron&Gill
Full-time Bug Nutter
Posts: 4054
Joined: Fri Aug 29, 2008 4:16 am
What model do you have?: Type 1, 21b, 34, 316
Location: St Lucia KZN/Cameron LA
Has thanked: 1 time
Been thanked: 21 times
Netherlands

Re: Urgent Help Please

Post by Ron&Gill »

Kyk nou hoe gooi die soutie die taal van die anti-Chris hier in jou mooi Afrikaanse pos in... :TIC: :lol: :lol: :lol:
1964 T34 - The Razor: viewtopic.php?f=23&t=10290
1956 T2 1b - Gill's bus: viewtopic.php?f=23&t=10948
1967 T316 - viewtopic.php?f=23&t=10931 & viewtopic.php?f=23&t=15977
2000 beach buggy - viewtopic.php?f=23&t=10915
User avatar
retrovan
Donor
Donor
Posts: 8710
Joined: Mon Feb 07, 2011 8:51 pm
What model do you have?: 52T1,68FB,72Bay,75FL
Location: Eich! no, in Jefferys Bay
Has thanked: 421 times
Been thanked: 541 times
Contact:
Netherlands

Re: Urgent Help Please

Post by retrovan »

:lol: :lol:

If you caant kom by, you neet to spoke n other tail !

:shock: :oops:

Herman
1952 Split Beetle 1835cc
1968 Fastback 2Lt.type4
1972 Low Light Bay Panel Van 2Lt type 4
1975 Fleetline Panel Van 1914cc
2020 MeFusco Beetle Truck 2Lt type 4
1972 FT Hahn SP 1776 cc
FatLord
Drip
Posts: 6
Joined: Sun Nov 11, 2012 1:21 pm
What model do you have?: 1975
Has thanked: 6 times

Re: Urgent Help Please

Post by FatLord »

Baie dankie vir al die help sover...ek vermoed ook dit is die kondensor, maar het nie die ou parte gehou nie.

Jip, slim vang sy baas en het nou a ware les geleer.
User avatar
Ron&Gill
Full-time Bug Nutter
Posts: 4054
Joined: Fri Aug 29, 2008 4:16 am
What model do you have?: Type 1, 21b, 34, 316
Location: St Lucia KZN/Cameron LA
Has thanked: 1 time
Been thanked: 21 times
Netherlands

Re: Urgent Help Please

Post by Ron&Gill »

retrovan wrote::lol: :lol:

If you caant kom by, you neet to spoke n other tail !

:shock: :oops:

Herman
I prate the tail most deliciously... it is almost my home tail. You what lives there by die groot dam wat die Ingelse gebou het. :D

Anyway, sterkte daar met jou kondensor. Soos ek gese het, as jy een kry wat werk, hou vas aan hom... Een van die dae kry ons nie meer nie.
1964 T34 - The Razor: viewtopic.php?f=23&t=10290
1956 T2 1b - Gill's bus: viewtopic.php?f=23&t=10948
1967 T316 - viewtopic.php?f=23&t=10931 & viewtopic.php?f=23&t=15977
2000 beach buggy - viewtopic.php?f=23&t=10915
FatLord
Drip
Posts: 6
Joined: Sun Nov 11, 2012 1:21 pm
What model do you have?: 1975
Has thanked: 6 times

Re: Urgent Help Please

Post by FatLord »

Baie dankie vir al die help.

Ek kon vandag 'n spare shop oop kry en het 2 kondensors gekoop. Ek het die een ingesit (plasties blokkie op die distributor pas nie so mooi nie), maar dit werk.

Ek het eers net die VW 'n paar blokke gevat om te toets (regte ou sissie indien ek moet terug loop), en het toe 'n 60km draai gevat, snelweg en dorps gebied. Die mis is weg en dit wil so ver voorkom of die klein partjie die probleem op gelos het.

Nou ja, tyd om weer te werk en wou net terug vor gee en ook dankie sê.
Groete
Gert
User avatar
hitlers revenge
ACVWSA Junkie
Posts: 6486
Joined: Wed Jan 18, 2006 11:38 pm
What model do you have?: buggy
Location: back in the 'Fell
Been thanked: 36 times
Great Britain

Re: Urgent Help Please

Post by hitlers revenge »

Gert, sit nou die tweede een in en kyk of hy reg werk, dan weet jy, jy het n spaar eene wat werk.
Why do we celebrate the guy that invented the wheel??
Surely we must celebrate the guy tat invented the other three
User avatar
Ron&Gill
Full-time Bug Nutter
Posts: 4054
Joined: Fri Aug 29, 2008 4:16 am
What model do you have?: Type 1, 21b, 34, 316
Location: St Lucia KZN/Cameron LA
Has thanked: 1 time
Been thanked: 21 times
Netherlands

Re: Urgent Help Please

Post by Ron&Gill »

Check nou die soutie hoe gooi hy die taal...
1964 T34 - The Razor: viewtopic.php?f=23&t=10290
1956 T2 1b - Gill's bus: viewtopic.php?f=23&t=10948
1967 T316 - viewtopic.php?f=23&t=10931 & viewtopic.php?f=23&t=15977
2000 beach buggy - viewtopic.php?f=23&t=10915
Post Reply