Buggy kry nuwe jas
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Buggy kry nuwe jas
Ek het my beach buggy terug gekry van Grand Slam.
Remme is oor gedoen, engine is gesplit en crank is gesny om die speeling uit te haal om olie lekreg tekry en hou pirrrrr hy lekker.
Besluit toe om die kraaines onder die bonnet netjies te maak. Van die drade het ek vervang, want byvoorbeeld die ligte se draad was op altesaam sewe plekke gelas tussen die skakelaar en die regter lig en daar was sommer rooidarde wat gegrond was en groen wat krag was.
Om die bonnet af tehaal en terug tesit was nogal 'n bietjie moeilik want jy moes regvoor onder in kruip en met jou arm by 'n klein opening in sukkel om die moere op die boute te sit wat die bonnet teen die moderskerm vas trek. Ons boor toe in 40mm gat indie voordeel van die bakwerk agter die bonnet en skielik loop die plek onder petrol, nee niks raak geboor. Die petrol tenk is vrot geroes. Dankie vir Warwick-Lowlight wat in die week by my inloer en sê daar staan twee vollas by die scrapyard. Kry toe presies die selfde vorm tenk vir R300. Die moet nou in gesit word.
Maar vanoggend word ek wakker met 'n juk waar ek nie wil juk nie. Ek wil mos nou al van ek die gogga gekoop het hom groen spray, wel vanoggend is ek berg af Somerset Wes toe en gaan haal die nodige.
En ek en my seun begin toe teen 12:00 met 'n taak wat ons nog nooit van tevore gedoen het nie.

Re: Buggy kry nuwe jas
En die strip werk begin.

en teen 18:00 het ons die boddy klaar met waterskuurpapier gedoen

nou moet ons die los parte nog reg kry vir die onderlaag.

en teen 18:00 het ons die boddy klaar met waterskuurpapier gedoen

nou moet ons die los parte nog reg kry vir die onderlaag.
- buggyfan
- Long Block
- Posts: 2979
- Joined: Wed Mar 12, 2008 2:26 am
- What model do you have?: lwb beachbuggy
- Location: newlands,jhb
- Has thanked: 95 times
- Been thanked: 87 times
Re: Buggy kry nuwe jas
Sterkte met jul projek wat jul aanpak.
HOU ONS OP HOOGTE MET JUL VORDERING
HOU ONS OP HOOGTE MET JUL VORDERING
http://www.aircooledvwsa.co.za/viewtopi ... tt#p269451" onclick="window.open(this.href);return false;
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Buggy kry nuwe jas
Geen vordering. Die piesang het op sy skul geglybuggyfan wrote:Sterkte met jul projek wat jul aanpak.
HOU ONS OP HOOGTE MET JUL VORDERING

Nou staan alles tot ek weer ordentlik kan loop.
- hitlers revenge
- ACVWSA Junkie
- Posts: 6486
- Joined: Wed Jan 18, 2006 11:38 pm
- What model do you have?: buggy
- Location: back in the 'Fell
- Been thanked: 36 times
Re: Buggy kry nuwe jas
What were you doing???
Why do we celebrate the guy that invented the wheel??
Surely we must celebrate the guy tat invented the other three
Surely we must celebrate the guy tat invented the other three
-
- Donor
- Posts: 750
- Joined: Thu Jul 21, 2011 4:14 pm
- What model do you have?: 61 Split
- Facebook: http://www.facebook.com/warwick.beaumont
- Location: Grabouw Westen Cape
- Has thanked: 18 times
- Been thanked: 14 times
Re: Buggy kry nuwe jas
He was eating Piesangs and left one lying about
Get welll soon broer
Wat is daai ou se naam vir daai spotlight conversion ??
Geluk vir 2013
Get welll soon broer
Wat is daai ou se naam vir daai spotlight conversion ??
Geluk vir 2013
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Buggy kry nuwe jas
Vra eenige van die ouens in sales by Midas op Grabouw vir die spotlight van die Golf, dit is wat daar in pas.Warwick-Lowlight wrote:He was eating Piesangs and left one lying about
Get welll soon broer
Wat is daai ou se naam vir daai spotlight conversion ??
Geluk vir 2013
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Buggy kry nuwe jas
Wel ek kan nogi sonder die yster pote staan nie en het dus nogi 'n los hand oms praygun vas te hy, so kan nogi met spray werk begin nie.
Toe sê my seun hy sal probeer, hy leer mos om in die film bedryf agter die skerms te werk en voel toe dit sal hom help iin die rigtiung help as hy leer om te spray. Ek los hom toe laat hy maar oefen.

filler laag is op, nou net geskuur word.
Ek het darm so op 4poot by gestaan en raad gegee waar ek kan (sou self my eerstekeer wees vir so projek, so weeti of ek hom van die wal af in die sloot help nie
)

Toe sê my seun hy sal probeer, hy leer mos om in die film bedryf agter die skerms te werk en voel toe dit sal hom help iin die rigtiung help as hy leer om te spray. Ek los hom toe laat hy maar oefen.

filler laag is op, nou net geskuur word.
Ek het darm so op 4poot by gestaan en raad gegee waar ek kan (sou self my eerstekeer wees vir so projek, so weeti of ek hom van die wal af in die sloot help nie

- hitlers revenge
- ACVWSA Junkie
- Posts: 6486
- Joined: Wed Jan 18, 2006 11:38 pm
- What model do you have?: buggy
- Location: back in the 'Fell
- Been thanked: 36 times
Re: Buggy kry nuwe jas
Dit lyk goed.
Moenie worry nie, ons leer iets nuut elke dag.
Moenie worry nie, ons leer iets nuut elke dag.
Why do we celebrate the guy that invented the wheel??
Surely we must celebrate the guy tat invented the other three
Surely we must celebrate the guy tat invented the other three
-
- Donor
- Posts: 750
- Joined: Thu Jul 21, 2011 4:14 pm
- What model do you have?: 61 Split
- Facebook: http://www.facebook.com/warwick.beaumont
- Location: Grabouw Westen Cape
- Has thanked: 18 times
- Been thanked: 14 times
Re: Buggy kry nuwe jas
Looking good there
Piesang moenie worri nie enige stappie op twee of wel vier pote is n stappie naader aan die einde

Piesang moenie worri nie enige stappie op twee of wel vier pote is n stappie naader aan die einde

- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Buggy kry nuwe jas
ek het toe ek die buggy gekry het gesien die vensterraam se buitekant(pielaar) kraak waar die bonnet en venster raam by mekaar kom en die kraak begin nou al in die ronding onder die venster in kraak.

hy het so gekraak dat jy die hele venster buidekante voorentoe kan druk

en het dit toe versterk met twee ysterplate wat ek gemaak het wat dit goed

maar nou met die spraying wil ek dit regmaak, maar hoe herstel ek dit glasvesel??
daar is ook die merk op die bonnet, waar die petrol cap eers was, wat die vorege eienaar reg gemaak het, maar nou maak hy 'n kraak reg rondom

kan ek dit net met gewone boddyfiller regmaak?

- arnocill
- Oil Pump
- Posts: 213
- Joined: Sun Nov 20, 2011 12:53 pm
- What model do you have?: beamish buggy
- Location: Brackenfell cpt
- Has thanked: 6 times
- Been thanked: 4 times
Re: Buggy kry nuwe jas
Jy kan nie net body filler gebruik om die kraak of filler cap gat toe te maak. Grind die glasvesel rondom die gat en kraak weg sodat dit lekker grof is. Dan gebruik jy glasvesel om die gat of kraak toe te maak, dit sal vir jou n soliede basis gee wat jy kan bodyfiller. Indien jy nie n basis het sal die bodyfiller net weer kraak, soos nou die geval met die filler cap gat wat toe gemaak is.
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Buggy kry nuwe jas
Ok dankie. Ek weet net nie wat die voorige ou gebruik het om die filler cap gat toe te maak nie. Stel jy voor ek haal dit uit en doen als oor.arnocill wrote:Jy kan nie net body filler gebruik om die kraak of filler cap gat toe te maak. Grind die glasvesel rondom die gat en kraak weg sodat dit lekker grof is. Dan gebruik jy glasvesel om die gat of kraak toe te maak, dit sal vir jou n soliede basis gee wat jy kan bodyfiller. Indien jy nie n basis het sal die bodyfiller net weer kraak, soos nou die geval met die filler cap gat wat toe gemaak is.
Ek was so jaar terug by die ou in Maidland, Kaapstad wat die rou glasvesel verkoop en die het gepraat van iets wat ek eers op die ou bakwerk moet sit om dit taai te maak dan sal die nuwe beter vassit, is dit so? Ek het ook by die ou inligting gesoek van hoe om nuwe molds te maak om verandering op die bakwerk aan tebring, maar hy wou my niks inligting gee nie. Waar in die Kaap kan ek of my seun gaan vir 'n kursus om te leer hoe om met glasvesel te werk.
- arnocill
- Oil Pump
- Posts: 213
- Joined: Sun Nov 20, 2011 12:53 pm
- What model do you have?: beamish buggy
- Location: Brackenfell cpt
- Has thanked: 6 times
- Been thanked: 4 times
Re: Buggy kry nuwe jas
Ek is self geen expert met glasvesel. Ek grind gewoonlik net die ou glasvesel bietjie weg sodat die nuwe glasvesel bietjie laer is wanneer jy klaar is. Dan kan jy bodyfiller gebruik om dit gelyk te maak.
Ek dink nie dit is nodig om die gat heeltemal oop te maak. Jy kan bo oor glasvesel, dit sal help dat jou nuwe glasvesel nie weg sak.
Ek dink nie dit is nodig om die gat heeltemal oop te maak. Jy kan bo oor glasvesel, dit sal help dat jou nuwe glasvesel nie weg sak.
-
- Donor
- Posts: 750
- Joined: Thu Jul 21, 2011 4:14 pm
- What model do you have?: 61 Split
- Facebook: http://www.facebook.com/warwick.beaumont
- Location: Grabouw Westen Cape
- Has thanked: 18 times
- Been thanked: 14 times
Re: Buggy kry nuwe jas
Dit is nie redig nodig niepiesang wrote:Waar in die Kaap kan ek of my seun gaan vir 'n kursus om te leer hoe om met glasvesel te werk.
Gaan na midas of Dimitri en praat met die mense
Resin plus n bietjie hardner
Smeer die area wat jy wil regmaak met skoon resin en dan plak jy die fibre bo op
een of twee lae afhangende hoe diep die gat is
Jy maak dan die matt nat met nog resin en dan laat hom droog
Skuur af en fill enige lae punte - prime en paint
Die hoeveelheid hardner wat jy by sit is belangrik te flou en dit sal net set nie en teveel sal die goed laat kook