or some STOP signs.....retrovan wrote:the green glitter may be a bit big, to look nice, had the flakes been smaller, I think it would have look![]()
Think the silver would be a better bet, but maybe you can get smaller green flakes, and try on some old "For Sale" sign boards.
As said before. you Must like it, then its right.
Enjoy the testing.
Herman
Buggy kry nuwe jas
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Buggy kry nuwe jas
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Buggy kry nuwe jas
I did not get to spraying today, but repairing the dashboard.

ek begin die triek van fiber glassing agterkom, hoe meer ek daarmee werk hoe minder die vrees en groter die sukses.

ek begin die triek van fiber glassing agterkom, hoe meer ek daarmee werk hoe minder die vrees en groter die sukses.
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Buggy kry nuwe jas
Daar is nog werk aan die dash board en bonnet, maar dis hoe di boddy nou lyk. kan sien ek is nie 'n profenisonele paynter nie, maar toemaar so leek ek.

as die glos geraan het kan ek dit uit skuur en op polish. Of moet die hele boddy geflat word en op gepolish word?

as die glos geraan het kan ek dit uit skuur en op polish. Of moet die hele boddy geflat word en op gepolish word?
- Tony Z
- Donor

- Posts: 14992
- Joined: Wed Sep 14, 2005 8:33 am
- What model do you have?: 2.3L 69; 1302; P/Van
- Location: Klipheuwel (near Durbanville), Cape Town or working at sea
- Has thanked: 192 times
- Been thanked: 488 times

Re: Buggy kry nuwe jas
that looks lekka!!
ANGRRR
http://www.aircooledvwsa.co.za/viewtopi ... 23&t=14775
1302S
http://www.aircooledvwsa.co.za/viewtopi ... 23&t=33521
Panel Van
http://www.aircooledvwsa.co.za/viewtopic.php?p=288723
http://www.aircooledvwsa.co.za/viewtopi ... 23&t=14775
1302S
http://www.aircooledvwsa.co.za/viewtopi ... 23&t=33521
Panel Van
http://www.aircooledvwsa.co.za/viewtopic.php?p=288723
vader wrote: The Force is strong with you young Sith Lord Z!
- Ron&Gill
- Full-time Bug Nutter
- Posts: 4054
- Joined: Fri Aug 29, 2008 4:16 am
- What model do you have?: Type 1, 21b, 34, 316
- Location: St Lucia KZN/Cameron LA
- Has thanked: 1 time
- Been thanked: 21 times

Re: Buggy kry nuwe jas
Mix daai taal, boet, mix hom... I smaak-it moerse. Skryf hom soes jy hom sê!

1964 T34 - The Razor: viewtopic.php?f=23&t=10290
1956 T2 1b - Gill's bus: viewtopic.php?f=23&t=10948
1967 T316 - viewtopic.php?f=23&t=10931 & viewtopic.php?f=23&t=15977
2000 beach buggy - viewtopic.php?f=23&t=10915
1956 T2 1b - Gill's bus: viewtopic.php?f=23&t=10948
1967 T316 - viewtopic.php?f=23&t=10931 & viewtopic.php?f=23&t=15977
2000 beach buggy - viewtopic.php?f=23&t=10915
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Buggy kry nuwe jas
Ai kon v andag nie maar ook 'n vakansiedag gewees het nie.
Lieflike weer buite, geen wind wat waai so ek kon my buggy klaar geverf het vandag.
Lieflike weer buite, geen wind wat waai so ek kon my buggy klaar geverf het vandag.
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Buggy kry nuwe jas
piesang wrote:Ai kon v andag nie maar ook 'n vakansiedag gewees het nie.![]()
![]()
Lieflike weer buite, geen wind wat waai so ek kon my buggy klaar geverf het vandag.
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Buggy kry nuwe jas
Ek hop nog erg, maar die lewe gaan voort. na so dag op my voete om die buggy is die pyn nogal erg dan byt ek maar op die tande en is ek net dankbaar ek is nie in rolstoel of bed lêend nie.Riekert wrote:Ek voel jou pyn!
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Buggy kry nuwe jas
Ek wil die kappie donker grys maak en dan die selfde grys op die bonnet in bring. Maar gewone masking tape gaan nie werk nie en ek kry toe 'n plek in die Strand ABS wat 'n "fineline" tape verkoop wat vir dit wat ek wil doen gaan werk. Hul bevestig dat hul op Saterdag oop is en toe ek gister 10 uur daarkom is hul toe.
Ek oorweeg toe om maar vanoggend die bonnet maar net groen te spuit sodat ek hom kon klaar he vir more, my bakkie is verkoop. Maar ek werk buite voor in die erf en glo nie my bure sal so gelukkig wees met my nie.
Gelukkig is ek en vloulief loopafstand van werk, sorry ek is hop afstand van werk
Sal maar voetslaan tot ons 'n nuwe voetuig het.
Ons moet besluit tussen Ford Figo en Kia Picanto.
Ek oorweeg toe om maar vanoggend die bonnet maar net groen te spuit sodat ek hom kon klaar he vir more, my bakkie is verkoop. Maar ek werk buite voor in die erf en glo nie my bure sal so gelukkig wees met my nie.
Gelukkig is ek en vloulief loopafstand van werk, sorry ek is hop afstand van werk
Sal maar voetslaan tot ons 'n nuwe voetuig het.
Ons moet besluit tussen Ford Figo en Kia Picanto.
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Buggy kry nuwe jas
ek het by die verf verskaffer navraag gedoen oor die clear coat wat glad gemaak moet word en is 1500 sand papier gegee en 'n pot buffing cream. Het vandag na werk die agterste deel begin en met die hand gedoen, maar hy bly die dof wys wat die skuurpapier op hom gelos het.
Sal more die buffer in die boor sit en kyk of dit gaan werk.
Sal more die buffer in die boor sit en kyk of dit gaan werk.
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Buggy kry nuwe jas
ek wag vir 'n stel rims wat ek toe oë gekoop het hoop om dit oor die naweek te kan kry en dt dit in 'n goeie toestand is dat ek dit ook kan spuit, wil graag Maandag klaar wees..
- Retro13
- Oil Leak
- Posts: 85
- Joined: Fri Jan 11, 2013 8:56 am
- What model do you have?: Kestrel Buggy
- Location: Germiston
- Has thanked: 7 times
- Been thanked: 3 times
Re: Buggy kry nuwe jas
Hi Piesang. Ek het eendag met n ou by n verf winkel gepraat en hy't vir my gese dat as jy klaar met die polishing cream (P11 ens) is, moet jy n finishing glaze gebruik wat jy met n polishing masjien op sit om die skyn terug te bring.
n Ander trick wat ek geleer het is om n klein bietjie skottelgoed seep in die water te sit as jy met water skuurpapier werk. Dit gee vir jou n bietjie beter afwerking en die skuurpapier hou baie langer. n Teelepel in n half vol 5 liter emmer is genoeg.
Hoop jy kom reg, ek kan nie wag nie om die einde produk te sien.
Lekker naweek

Never ride faster than your guardian angel can fly...
-
Warwick-Lowlight
- Donor

- Posts: 750
- Joined: Thu Jul 21, 2011 4:14 pm
- What model do you have?: 61 Split
- Facebook: http://www.facebook.com/warwick.beaumont
- Location: Grabouw Westen Cape
- Has thanked: 18 times
- Been thanked: 14 times