Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
1968 Fastback 2Lt.type4
1972 Low Light Bay Panel Van 2Lt type 4
1975 Fleetline Panel Van 1914cc
2020 MeFusco Beetle "Bakkie" 2Lt type 4
1972 FT Hahn SP 1776 cc
1968 Fastback 2Lt.type4
1972 Low Light Bay Panel Van 2Lt type 4
1975 Fleetline Panel Van 1914cc
2020 MeFusco Beetle "Bakkie" 2Lt type 4
1972 FT Hahn SP 1776 cc
Ek het gister so altenator grates gekry. moet net die regulator gaan koop. Goeie vraag is, as jy jou bestaande drade wil ge bruik wat op die geni gebruik was, wat se drade moet jy dan gebruik om als op te koppel?
Gerlach wrote:Ek het gister so altenator grates gekry. moet net die regulator gaan koop. Goeie vraag is, as jy jou bestaande drade wil ge bruik wat op die geni gebruik was, wat se drade moet jy dan gebruik om als op te koppel?
Hierdie snapshot verduidelik beter as die ander een.Moet net die rooi draad van die regulater T met die draad van die gen ligie op die dash.
By gese ek het dit nog nooit gedoen nie..hierdie is wat ek op die net gekry het.