Ek het dit as 'n opsie oorweeg, moet net eers 'n goeie low pressure gun kry en hom dan iewers gaan spray waar ek uit die wind en weer is.retrovan wrote:If your paint surface is now fully flat, then I would spray a final 2 coats clear, and only polish it to a high shine.
I never flatted my Fastback after the 1st coat clear, only polish.
omo
Herman
Buggy kry nuwe jas
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Buggy kry nuwe jas
-
- Drip
- Posts: 44
- Joined: Sun Mar 24, 2013 7:36 pm
- What model do you have?: Beetle & T2ab
- Location: Netherlands
- Been thanked: 2 times
- Contact:
Re: Buggy kry nuwe jas
Dat ziet er goed uit, je Buggy!
Grappig om als Nederlander Zuid Afrikaans te lezen
Grappig om als Nederlander Zuid Afrikaans te lezen

- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Buggy kry nuwe jas
JaTempo-Doeloe.nl wrote:Dat ziet er goed uit, je Buggy!
Grappig om als Nederlander Zuid Afrikaans te lezen


- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Buggy kry nuwe jas
Ek moet seker my luiheid in my sak steek en weer begin werk aan die buggy. Net te veel ander goed om nog te doen deur die week, maar as als goed gaan wil ek saterdag kyk en die sandblad kas bou dan kan ek begin om die rims te blaas.
Maar eers moet die werksplek so bietjie reg geruk word dat daar plek is om die kas te kan bou.
en dan moet ek maar skouer aan die wiel sit en die buffing klaar maak.

en dan moet ek maar skouer aan die wiel sit en die buffing klaar maak.