

...same one?vader wrote:Is that a watercooled bug...( the blue one)
vader wrote: The Force is strong with you young Sith Lord Z!
Thanks Andre. Ek kan redelik laat briek daar. Ek dink in die omgewing van 80m kan ek begin briek waar die Datsun al by die 120 begin briek. By draai 5 kry ek 0.9g under braking en 1.18g deur die draaiBaie Geluk Louis
Ons het jou gecheers van die paviljoen na T6 af, was n baie goeie resies Braking vir T5 was awesome!