Page 1 of 4

PIESANGS BUGGY

Posted: Tue Apr 19, 2011 1:47 pm
by piesang
I bought this buggy in Feb.

It did not go throug roadwurthy OIL LEAKS. I had to take out the petrol padle arm fixed it. for that I had to take off the bonnet and while that is off I'm reinforcing the fiberglass windsheeld fram.

Image

Re: PIESANGS BUGGY

Posted: Tue Apr 19, 2011 3:27 pm
by fig
Welcome to ACVWSA piesang.

Thanks for introducing your buugy, now please introduce yourself in the newbies thread. :hangloose:

Re: PIESANGS BUGGY

Posted: Wed Apr 20, 2011 8:34 am
by piesang
fig wrote:Welcome to ACVWSA piesang.

Thanks for introducing your buugy, now please introduce yourself in the newbies thread. :hangloose:
I'll do so, net as ek in afrikaans kan praat, want ek sien almal skryf in Enels. :lol:

Re: PIESANGS BUGGY

Posted: Wed Apr 20, 2011 9:36 am
by IMPI
Jy kan maar afrikaans besig
Onthou net ons is almal taal puriste. moet dus nie swak taalgebruik toepas nie
Welkom Armand
Jy moet net onthou dat hier 'n klomp engelse ook is wat weer nie afrikaans kan praat nie.......

Re: PIESANGS BUGGY

Posted: Wed Apr 20, 2011 9:39 am
by piesang
Ek lees en verstaan Engels goed, maar as dit by die praat en skryf kom :oops: :oops: :oops:

Re: PIESANGS BUGGY

Posted: Tue Jun 21, 2011 3:27 pm
by riaanj
lol ..My eertse Beetle se naam was piesang! My niggie het die naam vir die kar gegee, welkom hier by ACVWSA..

Re: PIESANGS BUGGY

Posted: Wed Jan 18, 2012 11:46 pm
by piesang
Skies manne ek was so lank afweesig, het die forum se naam vergeet en kon jul nie weer opspoor tot nou, maar is nou weer volstroom hier.

Re: PIESANGS BUGGY

Posted: Thu Jan 19, 2012 2:16 pm
by Goosebeak
IMPI wrote:Onthou net ons is almal taal puriste. moet dus nie swak taalgebruik toepas nie
BWAHAHAHAHA!!!!!

Hy skeer gek, Piesang! Die ouens hier is fantasties, en taalgebruik is (veral met engelssprekendes soos ek self) nogal "buigbaar" (hulle lag nie openlik vir my Afrikaans nie!).

Re: PIESANGS BUGGY

Posted: Thu Jan 19, 2012 3:20 pm
by piesang
Goosebeak wrote:
IMPI wrote:Onthou net ons is almal taal puriste. moet dus nie swak taalgebruik toepas nie
BWAHAHAHAHA!!!!!

Hy skeer gek, Piesang! Die ouens hier is fantasties, en taalgebruik is (veral met engelssprekendes soos ek self) nogal "buigbaar" (hulle lag nie openlik vir my Afrikaans nie!).
Lag is goed vir die siel, dir laat 'n man jou sorge vergeet sonder dat jy vergeet wat jy als gesteraand gedoen het

:lol: :lol: :lol: :lol:

Re: PIESANGS BUGGY

Posted: Thu Jan 19, 2012 6:42 pm
by hitlers revenge
Piesang, jy kan maar afrikaans skryf. Die soutie kan afrikaans lees en skryf.

Maar ek kannie antwoord vir die anders nie.

Maar moenie worry nie, Impi sal alles weer oorskryf in Engels.

:lol: :twisted: :lol: :twisted: :lol:

Re: PIESANGS BUGGY

Posted: Thu Jan 19, 2012 8:23 pm
by buggyfan
Piesang,waar bevind jy jouself in die wye land van ons????

Re: PIESANGS BUGGY

Posted: Fri Jan 20, 2012 8:06 am
by piesang
buggyfan wrote:Piesang,waar bevind jy jouself in die wye land van ons????
Ek is in die Appel kontrei, of Groenland soos baie dit noem - Grabouw. As jy nie die Kaap ken nie of net so bietjie. Dis op die roete van Kaapstad na George so 100km weg van Kaapstad. Ons is bo op die bereg as jy die pas vat weg van die kaap se see. Die Groenland kom van dat in die winter reën dit dan is alles groen en in die somer word die boorde besproei, as dit nie dan ook reën nie, dan is alles nogsteeds groen.

Re: PIESANGS BUGGY

Posted: Tue Jan 24, 2012 9:26 am
by SouL
Nice clean looking buggy...seems you have the same Salamander kit as me! Only problem I have with this kit is the windscreen as it's too low but still a very nice looking kit! :hangloose:

Re: PIESANGS BUGGY

Posted: Tue Jan 24, 2012 3:08 pm
by piesang
SouL wrote:Nice clean looking buggy...seems you have the same Salamander kit as me! Only problem I have with this kit is the windscreen as it's too low but still a very nice looking kit! :hangloose:

Yip very low + little leg room. Im gona respray it to green.

Re: PIESANGS BUGGY

Posted: Tue Jan 24, 2012 3:33 pm
by Loopy
Piesang, kan jy asb 'n foto opsit van die petrol cap op die bonnet?