SANDBLASTING BOX
Posted: Sat Jun 22, 2013 5:12 pm
Wel ek het 'n sandblasting gun gekoop en wil begin met my buggy se wielle, nou hoe gemaak vir 'n sand kas. My werks plek is baie beperk en besluit toe om die ou boks vrieskas [wat ek gebruik vir stoor plek binne en werks blad bo-op (wat ek wou uit gooi want ek het 'n lekker sterk staar werksbank gekry)] vir die doel tegebruik.
het vandag net eers met hout 'n boks gemaak wat bop kom en moet nou die glas/plasties kry vir die deksel om dit te toets.

sodra ek hom het dat ek lekker by hom kan staan en werk sal ek 'n boks van alu maak om die hout te vervang.