




toe nie so maklik. toe ons hom onder die afdak uit sleep, sleep die regter voorwiel, solit vas. Maak oop en ek sien waarheen al die remvloeistof verdwyn, remskoene uitgeswel. Maak skoon en versel sobietjie dat drom kan los wees. Ek vra vir Jurgen om na die wiel te kyk terwyl die Buggy daar is.


Hoekom hy nie wou start, wel iets met die jets te doen wat weg is.
olielek, Jurgen vemoed die crank is gesluit, so masjien moet oop.

So nou bid ek net ek het genoeg geld, nie gebuget vir die remme nie, maar die iedee was om die buggy regdeur alles ordentlik oor te doen, net nie so op een slag nie, daar is nog baie wat gedoen moet word.
Maar as hy klaar is sal hy so goed soos nuut wees.